New Lungs 4 Karen

Website

New Lungs 4 Karen Walking by faith through the journey toward a double lung transplant. Sharing hope, updates, and trusting God for strength and healing.

26/09/2026

🫁💙 SO… HOW IS IT REALLY GOING WITH KAREN? 💙🫁

We know it’s been a little while since we’ve given you a proper, sit-down update… and there is SO much to tell! 🙌🏻

How are the new lungs doing?
How is Karen feeling?
What does life look like now?
And how is this incredible second chance unfolding?

Instead of trying to squeeze everything into one Facebook post, Karen is telling you herself. ❤️

🎥 Take 5 minutes and watch the video.

From the massive changes, the little victories and the everyday realities, to just how far she has come since 1 August — this is the update so many of you have been asking for.

And to every single person who has followed this journey, prayed, sent messages, checked in, shared her story, supported the family or contributed financially…

THANK YOU. 🙏🏻

You were there when we waited.
You were there when the call came.
You were there through surgery, ICU, recovery and those first terrifying and exciting weeks.

And now you get to see what all those prayers, all that support and one incredible gift of organ donation have made possible. 🫁❤️

Press play — Karen has lots to tell you! 🥰

Orals in Groote Schuur is die mooiste plakpapier op met Kaapstad se mooiste bakens.  Hier was ek oppad Longkliniek toe n...
16/09/2026

Orals in Groote Schuur is die mooiste plakpapier op met Kaapstad se mooiste bakens. Hier was ek oppad Longkliniek toe na my X- strale Maandag oggend.

🫁💙 1 MAAND MET MY NUWE LONGE! 💙🫁Vandag vier ons ’n ongelooflike mylpaal - 1 maand sedert my dubbele longoorplanting! 🙏🏻E...
31/08/2026

🫁💙 1 MAAND MET MY NUWE LONGE! 💙🫁

Vandag vier ons ’n ongelooflike mylpaal - 1 maand sedert my dubbele longoorplanting! 🙏🏻

Een maand van vreugde, seën en soveel liefde.
Een maand van elke dag ’n bietjie sterker word.
Een maand van besef hoe kosbaar ’n tweede kans op lewe werklik is. ❤️

En die goeie nuus hou aan kom:

🫁 Longfunksie: 78%
💙 Suurstofsaturasie: 97%
🙌 Alles gaan steeds ongelooflik goed!

Die ondersteuning kom steeds van oral af - boodskappe, gebede, oproepe, liefde en mense wat saam met my hierdie pad stap.

Dankie vir elke gebed, elke gedagte en elke boodskap. Julle lig my hande wanneer ek moeg raak en bemoedig my daagliks om aan te hou, sterk te bly en hierdie nuwe lewe met alles in my aan te gryp. 🙏🏻

Vandag is my hart net vol dankbaarheid.

Dankbaar vir my skenker en skenkerfamilie.
Dankbaar vir die mediese span.
Dankbaar vir elke persoon wat my dra.
En bo alles, dankbaar vir God se genade en hierdie tweede kans. ✝️🫁

Een maand af… en ’n hele nuwe lewe lê voor. 💙

24/08/2026

Day 24:
My first check-up after discharge. Very well prepared and ready we were at the hospital 07h30. Blood, lung function and x-rays were done today.
Everything went really well and I am proud to say my lung function went from 25% last year to 78% which is unbelievable!!!!
I was able to walk to the different sections by myself and even did the stairs! Up and down.
So thankful 4 every step of recovery. All the glory to God and my donor family to whom I can never show enough gratitude for second chances.

22/08/2026

📹 Please note: This is an older video recorded while Karen was still in hospital. She is still doing very well. 💙

Why did Karen’s double-lung transplant happen in Cape Town instead of the Free State?

In this video, Karen briefly explains her journey—from declining lung function and extensive testing to being approved and placed on the transplant waiting list.

Although the Free State has a lung clinic, it does not have a lung-transplant programme. Karen was therefore referred to the transplant team in Cape Town, where she received her new lungs on 1 August 2026. 🫁

To support Karen’s ongoing treatment and stay in Cape Town:

https://www.backabuddy.co.za/campaign/new-lungs-4-karen

19/08/2026

DAG 19… EN KAREN GAAN HUIS TOE! 🫁❤️

Net 19 dae ná haar dubbele longoorplanting word Karen vandag ontslaan. 🙏

Al haar toetse het mooi teruggekom, die dokters is verstom oor haar herstel en, soos sy self sê:

“As ons fout gesoek het, het ons dit tog nie gekry nie!” 😄

En hierdie keer verlaat sy die hospitaal met twee spiksplinternuwe longe sonder die suurstofmasjien wat vir so lank deel van haar lewe was. 🥹

Nou begin die volgende deel van die pad: baby steps, oefen, sterker word en haar nuwe longe mooi oppas.

Maar een ding verander nie:

Die Here bly eerste. Heel voor. 🙏

Ons het saam hiervoor gebid. Vandag kan ons saam dankie sê.

Onwards and upwards, Karen. ❤️🫁

18/08/2026

Eerstens die belangrikste nuus: dit gaan goed met Karen. ❤️

Vir die aflosspan was dit egter die laaste paar dae bietjie van ’n avontuur. Ons het probleme met ons akkommodasie gehad en moes van die een plek na die ander trek. Om vir 3 mense te pak en skuif saam met bagasie én kruideniersware wat eintlik vir maande moes hou is nie ’n klein taak nie.

Die Spar-trollie was eerlikwaar die enigste manier waaraan ek kon dink om alles geskuif te kry. 😅

Dus was die gewone Karen-terugvoer net bietjie minder as normaal, maar alles gaan steeds baie goed met haar en ons is amper weer op koers.

Baie dankie vir elkeen se begrip, liefde, gebede en ondersteuning. 🌸

16/08/2026

Hier is Karen se volledige video van amper 10 minute. 🌱

In hierdie video deel sy meer volledig wat Saterdagoggend op haar hart gelê is; oor geloof, vertroue, die saad wat geplant word en die keuse om God met die uitkoms en die groei te vertrou.

Dis nie ’n vinnige boodskap nie, maar een wat die moeite werd is om rustig na te luister. ❤️🙏

Ons hoop dit raak iemand vandag net so diep soos wat dit vir Karen geraak het.

16/08/2026

Karen het hierdie video Saterdagoggend gemaak. 🌱

Sy deel iets wat haar diep geraak het; oor geloof, die saad wat ons plant, en om dan te vertrou dat God die groei sal bring.

Soms wil ons alles self probeer beheer, terwyl ons eintlik net moet leer om te vertrou.

Mag hierdie boodskap vandag ook iemand se hart raak. ❤️🙏

Die volledige video van amper 10 minute deel ons in die volgende plasing. 🌱

Address

Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when New Lungs 4 Karen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share