Natasja King Transformational Coach

Website Contact the business

Natasja King Transformational Coach Helping you realign energetically, honour your inner light, and live your soul purpose. I’m Natasja, a Reiki Master living in Mossel Bay, South Africa.

Offering Reiki and holistic wellness therapies in the Garden Route and online. Teaching Reiki courses in Plettenberg Bay and Pretoria.
✨ Igniting your evolution ✨ With Reiki, a form of energy healing, I can help you to regain balance in life on a physical, mental and emotional level, and ultimately live a more joyful life. I also teach Reiki Level 1 and Reiki Level 2 courses in the Western and Japanese lineages of the Usui Reiki style.

Wanneer die lewe jou gelyk in verskillende rigtings trek, is dit vreeslik maklik om jouself te verloor.En dit is presies...
02/11/2026

Wanneer die lewe jou gelyk in verskillende rigtings trek, is dit vreeslik maklik om jouself te verloor.

En dit is presies waarom ek die Inner Evolution Program geskep het. Oor vyf sessies kombineer ons eeu-oue insigte en persoonlike waarhede uit numerologie, diep Reiki energieheling, en praktiese lewensafrigting. Ons raak ontslae van ou emosionele blokkasies, help jou om jou doel en passie vir die lewe te vind, en bring jou daaglikse ritme weer in lyn met wat jou siel werklik voed.

Wanneer jy gereed voel om met nuwe ywer en selfvertroue jou volgende hoofstuk te begin, kontak my gerus of lees meer oor Inner Evolution hier: https://natasjaking.com/inner-evolution-program/

Elke keer wanneer jy "die sterk een" moet wees, of jou eie behoeftes opsy skuif om die vrede te bewaar, neem jou spiere ...
29/10/2026

Elke keer wanneer jy "die sterk een" moet wees, of jou eie behoeftes opsy skuif om die vrede te bewaar, neem jou spiere en senuweestelsel daardie spanning op.

Mettertyd voel die stywe spiere en ’n lae energievlak wat maar net nie wil weg gaan nie amper normaal... maar jy weet dit is nie.

Reiki werk soos ’n sagte veiligheidsklep. Sonder dat jy woorde hoef te vind vir wat jy voel of ou emosies hoef te herleef, help die energie jou om op ‘n fisies, emosionele en verstandelike vlak daardie innerlike "knope" sagkens los te wikkel. Dit gee jou hele wese toestemming om te laat gaan aan dit waaraan jy al so lank dra.

Waar in jou liggaam is jy geneig om die eerste tekens te voel dat die lewe te swaar raak?

Kontak my gerus sodat ons vir jou 'n afspraak kan maak vir Reiki-behandeling by my praktyk in George, of aanlyn as ’n afstandsessie (Distance Reiki). 🤍

06/10/2026
I'm shifting away from chronic people-pleasing, into:My grounded roots.My hands resting on my heart first.My "I'm allowe...
06/10/2026

I'm shifting away from chronic people-pleasing, into:
My grounded roots.
My hands resting on my heart first.
My "I'm allowed to rest without earning it" truth.
My return to energetic sovereignty.

Your peace doesn't have to be earned, you don't need to keep everyone else happy.

Het jy al ooit wakker geword en net so leeggetap gevoel soos toe jou kop die kussing getref het?Wanneer ons onsself elke...
01/10/2026

Het jy al ooit wakker geword en net so leeggetap gevoel soos toe jou kop die kussing getref het?

Wanneer ons onsself elke dag in veeleisende, stresvolle situasies of omgewings bevind, vergeet ons senuweestelsel eenvoudig hoe om af te skakel. Ons slaap, maar ons liggaam rus nie regtig nie.

Tydens ’n Reiki-behandeling kry jou senuweestelsel daardie diep, broodnodige blaaskans waarna dit so smag - sonder dat jy iets hoef te "doen" of te probeer verander.

Hoe lank is dit sedert jy werklik diep ontspanne gevoel het?

Kontak my gerus vir 'n Reiki-sessie in George of ’n afstandsbehandeling (Distance Reiki) maak nie saak waar jy woon nie. 🤍

Wanneer jou gedagtes maal en jou senuweestelsel oorweldig voel, voeg jy net olie op die vuur as jy jouself probeer forse...
28/09/2026

Wanneer jou gedagtes maal en jou senuweestelsel oorweldig voel, voeg jy net olie op die vuur as jy jouself probeer forseer om alles uit te pluis.

Emosionele genesing begin sodra jy ’n kalm, veilige ruimte betree waar die gedruis van malende gedagtes kan bedaar.

Wanneer jy gereed voel om kalmte en helderheid te vind, kontak my gerus. Ek help jou met liefde om terug te keer na innerlike stilte.

How often do we let tomorrow’s to-do list steal today’s peace?​I recently wrote about five daily mindset anchors that I ...
26/09/2026

How often do we let tomorrow’s to-do list steal today’s peace?
​I recently wrote about five daily mindset anchors that I love returning to whenever life feels full or demanding.

They don't ask us to be perfectly calm all the time; they are simply gentle check-ins to help reset your nervous system and bring your focus back to what’s in front of you right now.

​If you’d like a grounded way to start or end your day, the article explores each principle in plain English, includes the original Japanese phrasing, and links to a free printable reference sheet.

Read it here 🤍:

However, you don't need a single day of energy training to use them (though of course we teach our students the Reiki Principles as part of a Level 1 training

Real healing doesn’t happen on a rushed timeline. When our bodies carry chronic stress or emotional weight, it takes gen...
23/09/2026

Real healing doesn’t happen on a rushed timeline. When our bodies carry chronic stress or emotional weight, it takes gentle consistency to truly let go and exhale.

That’s why I created the Complete Reset Bundle. It's a 3-session in-person series in George designed to give your nervous system the ongoing care it needs to reset and stay balanced.

Here is what we do together:

🦋 Step 1: Foundation (90-Minute Initial Session)
We sit down with your personalized numerology report to gain deep insight into your soul lessons, natural strengths, life path and purpose. Then, we move into a short calming hands-on Reiki treatment to gently clear stagnant energy and bring you back to center.

🦋 Step 2: Momentum (2 x 60-Minute Reiki Treatments)
Spaced over 3 to 6 weeks, these treatments build on each other. We continually soften deep layers of tension, calm the nervous system, and help you regain a steady, quiet enthusiasm for daily life.

Special Bundle Price: R1,700

🌟If you'd like to feel like your true self again, I'd love to hold this space for you.

To book your reset: Send me a DM, email or WhatsApp

Daag op met 'n swaar gemoed, en stap uit met 'n huppel in jou stap 🤗 'n Reiki-behandeling gee jou liggaam en gees wat di...
16/09/2026

Daag op met 'n swaar gemoed, en stap uit met 'n huppel in jou stap 🤗 'n Reiki-behandeling gee jou liggaam en gees wat dit nodig het om te herlaai en te herstel.

Wanneer jy gereed voel om spanning te laat gaan en weer vreugde te ervaar, kontak my gerus om jou Reiki-behandeling in George te bespreek.

Address

Mossel Bay

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Natasja King Transformational Coach posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Natasja King Transformational Coach:

Shortcuts

Share