Viven Coaching

Call Website Contact the business

Viven Coaching Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Viven Coaching, Health & Wellness Website, Pretoria.

Viven Coaching is dedicated to empowering individuals and caretakers to build resilience, unlock their potential, and create lasting positive change through personalized life/neuro coaching.

10/10/2026

Onthou om vandag te bespreek. Nog een plek beskikbaar

🌿 Hoop Herstel Retreat – Updated Schedule

30 October – 1 November 2026

Day Time Activity
Friday 30 Oct From 10:00 🌿 Arrival & settling in
12:30 🍽️ Lunch
14:30 β˜• Coffee / Tea
18:30 🍽️ Dinner
20:00–21:30 🌱 Coaching Session 1
Saturday 31 Oct 07:00 β˜• Coffee / Tea + Rusks
09:00 πŸ₯ͺ Light Snack Box
Morning πŸ₯Ύ Hike + Coaching Session 2 – 90 min
12:30 🍽️ Lunch
14:00–15:30 🌱 Coaching Session 3 – 90 min
16:00 β˜• Coffee & Cake
18:30 🍽️ Dinner
20:00–21:30 🌱 Coaching Session 4 – 90 min
Sunday 1 Nov 08:00 β˜• Coffee / Tea + Rusks
09:30 🍳 Breakfast
10:30–12:00 🌱 Coaching Session 5 – 90 min
12:30 β˜• Coffee & Cake
14:00 🌿 Departure
🌱 The five-session journey

1. ARRIVE & RESET β€” Friday evening
Slow down, create safety and begin reconnecting with yourself.

2. NOTICE β€” Saturday hike πŸ₯Ύ
Use movement and nature to notice your body, emotions and nervous-system responses.

3. UNDERSTAND β€” Saturday afternoon
Explore patterns, triggers and what keeps you stuck.

4. REGULATE β€” Saturday evening
Learn and practise practical emotional-regulation tools.

5. INTEGRATE β€” Sunday morning
Bring everything together and decide what you will take home and practise going forward.

Hi almal, daar is nog 2 plekke beskikbaar.  Onthou om te bespreek voor 10 Oktober
08/10/2026

Hi almal, daar is nog 2 plekke beskikbaar. Onthou om te bespreek voor 10 Oktober

Bespreek vir die Hoop Herstel vroue retreat voor 10 Oktober ilzejdomingues@gmail.com
06/10/2026

Bespreek vir die Hoop Herstel vroue retreat voor 10 Oktober [email protected]

05/10/2026

Hoop Herstel Oktober retreat

05/10/2026

Hi πŸŒΏπŸ’š

Net ’n vriendelike herinnering aan ons **Hoop Herstel Retreat van 30 Oktober – 1 November by Hepzibah**.

As jy nog graag wil saamkom, is dit nou die tyd om jou plek te bevestig. Ons sien baie uit na ’n spesiale naweek van **rus, herstel en praktiese vaardighede vir emosionele regulering**. 🌿

Daar sal genoeg tyd wees om te ontspan, die natuur te geniet, lekker saam te kuier Γ©n ook tyd vir jouself te hΓͺ.

✨ **Registrasies sluit 10 Oktober.**

**Koste: R2 000 per persoon**
Die bedrag sluit **verblyf, etes en al 5 praktiese sessies** in.

🌿 **Om jou plek te bespreek:**

1. Kontak my om jou plek te bevestig.
2. Betaal ’n **R1 000 deposito** met bespreking.
3. Die **uitstaande R1 000** is betaalbaar teen **15 Oktober**.

πŸ‘‰ **Wil jy saamkom? Stuur asseblief vir my ’n epos [email protected] om jou plek te bespreek.**

Ons sal baie graag hierdie spesiale naweek saam met jou wil beleef! πŸ’š

**Kom rus. Kom haal asem. Kom herstel.** 🌿

OKTOBER NAWEEK WEGBespreek en betaal jou deposito om jou plek te verseker teen 30 September. Ilzejdomingues@gmail.com
29/09/2026

OKTOBER NAWEEK WEG
Bespreek en betaal jou deposito om jou plek te verseker teen 30 September. [email protected]

17/09/2026

Onderwerp: 🌿 Hoop Herstel Retreat – ’n Naweek om weer asem te haal
Liewe vrou,
Wanneer was die laaste keer dat jy jouself toestemming gegee het om net te stop, te rus en asem te haal?
Ons nooi jou graag na die Hoop Herstel Retreat – ’n spesiale naweek waar jy kan wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe en tyd kry om weer na jouself te luister.
Ons kuier by Hepsebah, slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria, in die rustigheid van die natuur en saam met ’n klein groepie vroue.
Gedurende die naweek sal jy:
🌿 Deelneem aan 5 praktiese sessies oor emosionele regulering, aangebied deur ’n geregistreerde Neuro-Coach.
🌿 Leer eenvoudige vaardighede om jouself emosioneel beter te verstaan en te reguleer.
🌿 Tyd hΓͺ vir refleksie en integrasie in die natuur.
🌿 Tyd hΓͺ om saam te kuier, maar ook om net stil te word en tyd op jou eie te geniet.
🌿 Twee nagte in die natuur deurbring.
🌿 Geniet van alle etes wat ingesluit is.
Dit is nie ’n naweek waar jy iets moet kom β€œregmaak” nie.
Dit is ’n uitnodiging om te rus, te herstel en weer nuwe hoop te vind.
🌱 HOOP HERSTEL
30 Oktober – 1 November 2026
Hepsebah | 2 ure vanaf Pretoria
R2 000 per persoon – verblyf, 5 sessies en alle etes ingesluit.
Plekke is beperk omdat ons doelbewus met ’n klein groepie vroue werk.
Vir meer inligting of om jou plek te bespreek, kontak:
Magriet: 083 556 4763
Ilze: 083 276 4116
Ons sal graag hierdie besondere naweek saam met jou beleef. 🌿
Rus vir jou siel. Herstel vir jou lewe. Hoop vir jou toekoms.
Liefde Ilze 0832764116 en Magriet 0835564763

Hoop Herstel wegbreek in Oktober. 2 nagte Verblyf, etes en sessies ingesluitVir meer inligting stuur 'n epos ilzejdoming...
02/09/2026

Hoop Herstel wegbreek in Oktober. 2 nagte Verblyf, etes en sessies ingesluit
Vir meer inligting stuur 'n epos [email protected]

Naweek werkswinkel Begin vrydag aand: 11;12;13 September.Rsvp asb voor 5 September.
26/08/2026

Naweek werkswinkel Begin vrydag aand: 11;12;13 September.
Rsvp asb voor 5 September.

SESSIE 111 September 10am-12pm. Moreletapark.Rsvp voor 7 September..Plek vir 8 vroue.Ilzejdomingues@gmail.com
24/08/2026

SESSIE 1
11 September 10am-12pm. Moreletapark.
Rsvp voor 7 September..
Plek vir 8 vroue.
[email protected]

Address

Pretoria
0044

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viven Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Viven Coaching:

Shortcuts

Share