Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy

Directions Website Contact the business

Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy Our mission is to create meaningful participation by enhancing communication skills.

⏩ AKTIWITEIT 2CHECKERS "STICKABLES" EN TAALVERBETERING πŸ’› πŸ’› πŸ’›Hoe kan jy Checkers se nuwe "stickables" gebruik om taal te ...
07/10/2026

⏩ AKTIWITEIT 2

CHECKERS "STICKABLES" EN TAALVERBETERING πŸ’› πŸ’› πŸ’›

Hoe kan jy Checkers se nuwe "stickables" gebruik om taal te verbeter?

⭐ ⭐ ⭐

⏩ ACTIVITY 2

CHECKERS STICKABLES AND LANGUAGE ENHANCEMENT πŸ’› πŸ’› πŸ’›

How can you use Checkers' new "stickables" to enhance language skills?

⏩ AKTIWITEIT 1CHECKERS "STICKABLES" EN TAALVERBETERING πŸ’› πŸ’› πŸ’›Hoe kan jy Checkers se nuwe "stickables" gebruik om taal te ...
05/10/2026

⏩ AKTIWITEIT 1

CHECKERS "STICKABLES" EN TAALVERBETERING πŸ’› πŸ’› πŸ’›

Hoe kan jy Checkers se nuwe "stickables" gebruik om taal te verbeter?

Ek deel oor die volgende paar dae 'n paar aktiwiteite. Hou die blad dop en deel gerus!

⭐ ⭐ ⭐

⏩ ACTIVITY 1

CHECKERS STICKABLES AND LANGUAGE ENHANCEMENT πŸ’› πŸ’› πŸ’›

How can you use Checkers' new "stickables" to enhance language skills?

I’ll be sharing a few activities over the next few days. Keep an eye on the page and feel free to share!

My gunsteling deel van die hele terapie-proses is om te sien hoe kliΓ«nte hulle doelwitte bereik!5 volle maatjies is die ...
10/09/2026

My gunsteling deel van die hele terapie-proses is om te sien hoe kliΓ«nte hulle doelwitte bereik!

5 volle maatjies is die afgelope maand ontslaan van spraakterapie.

Hulle het hard gewerk vir hierdie belonings en ek is sΓ³ trots op elkeen!

πŸ’› πŸ’› πŸ’›

πŸ’› πŸ’› πŸ’›
09/08/2026

πŸ’› πŸ’› πŸ’›

KWARTAAL 3! πŸ’› πŸ’› πŸ’› Maak dit die beste een nΓ³g!
21/07/2026

KWARTAAL 3! πŸ’› πŸ’› πŸ’›

Maak dit die beste een nΓ³g!

πŸ’›πŸ’›πŸ’›
02/07/2026

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Gelukkige Vadersdag! πŸ’›πŸ’›πŸ’›
21/06/2026

Gelukkige Vadersdag! πŸ’›πŸ’›πŸ’›

02/06/2026

*Met toestemming geplaas.

Hierdie is waaroor spraakterapie gaan!

Hierdie dierbare seuntjie het 'n aktiwiteit wat ons in die sessies doen gevat en op sy eie by die huis toegepas. Mamma het die video gedeel.

Niemand hoef hom te dwing nie, en dit lyk darem of hy homself geniet! 😁

Dit is my prioriteit om elke sessie lekker te maak!

(Die teiken hier is die /ge/-klank (bv. geval).)

Geen spraakterapeut in jou area?Geen probleem!Ons verskaf aanlyn spraak-taalterapie sessies regoor die land.Kontak ons g...
29/05/2026

Geen spraakterapeut in jou area?
Geen probleem!

Ons verskaf aanlyn spraak-taalterapie sessies regoor die land.

Kontak ons gerus vir 'n afspraak.

πŸ“ž: 061 562 9946
βœ‰οΈ: [email protected]

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

No speech therapist in your area?
No problem!

We provide online speech-language therapy sessions nationwide.

Feel free to contact us for an appointment.

πŸ“ž: 061 562 9946
βœ‰οΈ: [email protected]

27/05/2026

LANGUAGE STIMULATION TIP 3
1-2 YEARS πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Weerhou aspris iets van jou kind, tot hy/sy vra vir dit (bv. "Maak oop!") Dit skep vir hulle verskeie geleenthede om te kommunikeer.

🌿🌿🌿

Withhold something from your child until they ask for it (e.g. "Open!") This creates multiple opportunities for them to communicate.

Address

12 Tony Prinsloo Street
Bethlehem
9701

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Liezel Mc Duling Speech-Language Therapy:

Shortcuts

Share