29/09/2026
😍 ᴡᴀᴛ 'ɴ ʙʟᴇꜱꜱɪɴɢ ᴏᴍ ꜱᴜʟᴋᴇ ᴋᴏꜱʙᴀʀᴇ ʙᴏᴏᴅꜱᴋᴀᴘᴘᴇ ᴛᴇ ᴏɴᴛᴠᴀɴɢ! 😍
Dankie Leandri
*net n update*🥳🥳
S het vandag n volle 90 ml uit die bottel gedrink.
Dit het n tydjie gevat. Maar hier aan die einde toe drink sy sommer baie goed. En toe dit bottel leeg is toe huil sy sommer..
Weereens dankie dat jy gekom het en jou kennis kom deel het. Jyt sowaar ons lewe kom vergemaklik*🩷
Hoop jyt n lekker aand*
𝐍𝐢𝐞 𝐚𝐥𝐥𝐞 𝐛𝐚𝐛𝐚𝐬 𝐯𝐚𝐭 𝐦𝐚𝐤𝐥𝐢𝐤 '𝐧 𝐛𝐨𝐭𝐭𝐞𝐥 𝐧𝐢𝐞, 𝐯𝐞𝐫𝐚𝐥 𝐚𝐬 𝐝𝐚𝐚𝐫 𝐯𝐚𝐧 𝐝𝐢𝐞 𝐛𝐞𝐠𝐢𝐧 𝐚𝐟 𝐠𝐨𝐞𝐝𝐣𝐢𝐞𝐬 𝐰𝐚𝐬 𝐰𝐚𝐭 𝐠𝐞𝐦𝐢𝐬 𝐰𝐚𝐬.
𝘈𝘴 𝘫𝘺 𝘦𝘯 𝘣𝘢𝘣𝘢 𝘴𝘶𝘬𝘬𝘦𝘭 𝘮𝘦𝘵 𝘣𝘰𝘵𝘵𝘦𝘭, 𝘬𝘰𝘯𝘵𝘢𝘬 𝘮𝘺 𝘨𝘦𝘳𝘶𝘴 𝘷𝘪𝘳' 𝘯 𝘬𝘰𝘯𝘴𝘶𝘭𝘵𝘢𝘴𝘪𝘦.
📲 𝟬𝟲𝟭 𝟴𝟱𝟰 𝟴𝟵𝟬𝟬