Akkeren Pharmacy

Call Directions Contact the business

Akkeren Pharmacy Akkeren Apteek has been your trusted local pharmacy since 2018.

We expertly dispense both acute and chronic prescription medications, alongside a comprehensive range of over-the-counter remedies.

15/10/2026
Liewe JacoleenBaie geluk met jou 61ste verjaardag. Ons is baie dankbaar dat jy steeds deel van ons span is. Hoop jy het ...
13/10/2026

Liewe Jacoleen

Baie geluk met jou 61ste verjaardag.
Ons is baie dankbaar dat jy steeds deel van ons span is.
Hoop jy het ‘n heerlike daggie vol bederf.
Ons waardeer jou regtig baie.
Dankie vir jou getroue diens.

Liefde
Akkeren Apteek Span

30/09/2026

Baie dankie aan AKKEREN APTEEK CALVINIA wat aan boord gekom het by die PIGGY WIGGY MUD RUN wat Saterdag,3 Oktober 2026 plaasvind by Skaapkop Padstal op die R27.

16/09/2026

Oulike geskenkies en speelgoed nou beskikbaar by Akkeren Apteek

Baie geluk aan Mnr Gerald Cloete wat die wenner van die Skyworth Soundbar was op ons Awesome August kompetisie. Geniet h...
03/09/2026

Baie geluk aan Mnr Gerald Cloete wat die wenner van die Skyworth Soundbar was op ons Awesome August kompetisie. Geniet hom en dankie vir jou ondersteuning.

Address

44 Church Street
Calvinia
8190

Opening Hours

Monday 08:00 - 12:30
13:30 - 17:00
Tuesday 08:00 - 12:30
13:30 - 17:00
Wednesday 08:00 - 12:30
13:30 - 17:00
Thursday 08:00 - 12:30
13:30 - 17:00
Friday 08:00 - 12:30
13:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 12:30

Telephone

+27606296881

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akkeren Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Akkeren Pharmacy:

Shortcuts

Share