Liam Verhoef

Directions

Liam Verhoef Hierdie is ons storie. “This is us” “You’ve got this”

"The only person you are destined to become is the person you decide to be."Eerste dag gr8 vs laaste dag graad 8.
15/10/2026

"The only person you are destined to become is the person you decide to be."

Eerste dag gr8 vs laaste dag graad 8.

Die een vraag wat almal altyd vra is “hoe kan ek help”🎗️🎗️🎗️🎗️
01/10/2026

Die een vraag wat almal altyd vra is “hoe kan ek help”

🎗️🎗️🎗️🎗️



Vandag 1 jaar terug het Liam terug gegaan skool toe na meer as n jaar en ‘n half van behandeling en homeschooling. Nou i...
16/09/2026

Vandag 1 jaar terug het Liam terug gegaan skool toe na meer as n jaar en ‘n half van behandeling en homeschooling.

Nou is sy graad 8 jaar amper verby en hy is ‘n trotse Zwarrie ❤️🤍💙





🎗️🎗️

Ons is dankbaar vir die voorreg om hierdie dag te celebrate saam met Liam. Ons sal nooit vergeet hoe blessed ons is nie....
04/09/2026

Ons is dankbaar vir die voorreg om hierdie dag te celebrate saam met Liam. Ons sal nooit vergeet hoe blessed ons is nie.


Vandag verjaar hierdie spesiale jong man. In 14 jaar het jy meer ervaar as baie grootmense en baie grootmense het baie v...
26/07/2026

Vandag verjaar hierdie spesiale jong man. In 14 jaar het jy meer ervaar as baie grootmense en baie grootmense het baie van jou geleer.

Ons wens is dat jou hart altyd so sag en mooi sal bly. Dat jy altyd almal met respek sal hanteer en dat jy altyd sal onthou dat niks is onmoontlik as jy Die Here aan jou kant het nie.

Geniet jou verjaarsdag.

🥳🥳🥳

UdateVandag een jaar terug het Liam sy laaste chemo inspuiting gekry. Hy het sy chemo klok gelui en hy het begin om die ...
27/06/2026

Udate
Vandag een jaar terug het Liam sy laaste chemo inspuiting gekry. Hy het sy chemo klok gelui en hy het begin om die lewe te geniet.
Hy het reeds 12 maande se maintenance chemo voltooi en daar is nog 18 maande oor. Elke tweede aand n chemo pil elke maand ‘n chemo drip saam met sy immune drip en dan elke 3 maande spinale chemo. Vir baie lyk dit asof alles verby is maar behind the scene is die behandeling nogsteeds besig.
As jy wonder hoe vêr ons al gekom het, kyk net na Bertie se baard. Daar lê ‘n belofte in sy baard. Wanneer Liam begin het met sy chemo in 2024 was die belofte gemaak dat wanneer hy sy klok lui word die baard geskeer. En dis vandag ‘n jaar terug. En dan word die klok gelui wanneer maintenance behandeling kla is. Hierdie is nie ‘n midlife crisis nie dis sy belofte baard dat Liam weet ons is geduldig saam hom en dat hy kan sien hoe vêr hy gekom het.
You’ve got this
🎗️🎗️🎗️

27/05/2026

Hierdie is wat jou Slipper dag sticker voor gaan. The Reach For A Dream Foundation maak so baie kinders se mooiste drome waar. 29 Mei!!! Asb ondersteun hulle. Beskikbaar by Wimpy, Dis-chem, Baby City, Crazy Store, ToysRus Krispy Kreme

Happy Mother’s Day🩷Die verskil wat een jaar kan maak. Dankie Here
10/05/2026

Happy Mother’s Day🩷

Die verskil wat een jaar kan maak.

Dankie Here

Big SHOUT out to Alpha by Unitas hospitaal!!!!Vir amper twee jaar het hy die pad gestap saam ons by die hospitaal. Sy po...
24/04/2026

Big SHOUT out to Alpha by Unitas hospitaal!!!!
Vir amper twee jaar het hy die pad gestap saam ons by die hospitaal. Sy positiewe persoonlikheid het donker dae opgehelder. En vanaand toe hy ons karre by die hospitaal sien het hy Liam kom soek om te kyk of alles okay is. Natuurlik was Liam super bly om hom te sien soos elke ander keer. Ons het Alpha gedoop as MJ want hy dra altyd wit kouse by sy uniform 😉
Maandelike hospitaal besoeke raak soos n reunie van mense wat ons gesien het in ons donkerste tye. Dit kan nie vir altyd winter wees nie. Die son is besig om weer te skyn
🎗️🎗️🎗️

UpdateEen suksevolle bou van ‘n oordrom ✅Gebid vir bloedvloei sodat die “graft” kan vat ✅Liam was vanaand weer vir sy oo...
23/04/2026

Update
Een suksevolle bou van ‘n oordrom ✅
Gebid vir bloedvloei sodat die “graft” kan vat ✅
Liam was vanaand weer vir sy oor check up. Dokter het bevestig dat die oordrom mooi geheg het. En hy is gelukkig met alles.
Hierdie foto wys die nuwe oordrom en die bloedvate wat daar nie was agv infeksie en chemo nie. Ons kan nie beskryf hoe verlig ons was om te hoor dat die operasie ‘n sukses was nie. Alle eer aan die Here🙏🏻

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liam Verhoef posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share