Living Naturally

Call Directions Website

Living Naturally Welcome to the Living Naturally Store. We offer high quality products to help you and your family en

23/10/2026

Baie belangrike aankondiging! Leer hoe om natuurlik en gesonder te leef by die Living Naturally Academy!

Saam met Estie en Dr Dave leer jy oor natuurlike medikasie, aanvullings en alledaagse keuses vir jou gesondheid.

📅 10–12 November | 📍 Ilita Lodge, Groot-Brakrivier
💰 R650 p.p. Dit sluit in aanvullings soos Bio-Strath en Alkaline Powder, n behoorlike bord kos en peuselhappies en drink goed, en jou eie Living Naturally-handleiding. Die waarde van al die is om en by R4500 en jy betaal net R650! Jy wen al die pad 😉
⚠️ Beperkte plek! Bespreek voor 30 Oktober by http://www.livingnaturallyacademy.co.za/enroll-now/
Belê in jou eie gesondheid.

23/10/2026

Waar begin jy met aanvullings? In die onderhoud verduidelik Estie vir ons hoekom goeie kos eerste kom, hoekom Bio-Strath die fondasie van gesondheid is en hoe dit jou lyf help om ander nutriente beter op te neem.

🌿 Kom saam ons op 'n gesondheidsreis Saterdae om 18:00
📺 Heruitsendings:
Sondae @16:30
Maandae @12:30
Dinsdae @17:00
Vrydae @22:00

VRYWARING
Ons is nie 'n mediese instansie nie, en sal dus geen mediese raad via ons sosiale media-kanale verskaf nie.
Buite is Beter bevat opinies en advies wat vir die aanbieder en gaste van die program werk.
Voor jy enige van die raad op ons blad toepas, vra eers jou plaaslike gesondheidswerker of dit vir jou ook sal werk.

Living Naturally
A.Vogel SA
RISE SA
Garmin SA
USN SA - Ultimate Sports Nutrition
NutriFundi
Healthways Groot Brak
Healthways Pretoria
Gys Pitzer Motoring
Biokinetics SA
InBody SA

23/10/2026

Baie belangrike aankondiging! Leer hoe om natuurlik en gesonder te leef by die Living Naturally Academy!
Saam met Estie en Dr Dave leer jy oor natuurlike medikasie, aanvullings en alledaagse keuses vir jou gesondheid.
📅 10–12 November | 📍 Ilita Lodge, Groot-Brakrivier
💰 R650 p.p. Dit sluit in aanvullings soos Bio-Strath en Alkaline Powder, n behoorlike bord kos en peuselhappies en drink goed, en jou eie Living Naturally-handleiding. Die waarde van al die is om en by R4500 en jy betaal net R650! Jy wen al die pad 😉
⚠️ Beperkte plek! Bespreek voor 30 Oktober by http://www.livingnaturallyacademy.co.za/enroll-now/
Belê in jou eie gesondheid.

Has exam season got you feeling mentally drained, forgetful, or struggling to focus? Meet our brain-support favourites: ...
22/10/2026

Has exam season got you feeling mentally drained, forgetful, or struggling to focus?

Meet our brain-support favourites:

🧠 Bio-Strath for memory & concentration
🌱 A.Vogel VegOmega-3 for normal brain function
🎯 A.Vogel Concentration Formula for focus & mental fatigue

Shop these online at Living Naturally.

21/10/2026
20/10/2026

Wat is Buite is Beter en vir wie is dit? Dis n ander manier van gesonheid soos jy dit nog nooit van tevore ervaar het nie, maak nie saak wie jy is en waar jy is met jou gesondheid nie.

Maak seker julle skakel in vir die eerste episode, vanaand 18:00 op kykNet kanaal 144.

VRYWARING
Ons is nie 'n mediese instansie nie, en sal dus geen mediese raad via ons sosiale media-kanale verskaf nie.
Buite is Beter bevat opinies en advies wat vir die aanbieder en gaste van die program werk.
Voor jy enige van die raad op ons blad toepas, vra eers jou plaaslike gesondheidswerker of dit vir jou ook sal werk.

A.Vogel SA
RISE SA
Garmin SA
USN SA - Ultimate Sports Nutrition
NutriFundi
Healthways Groot Brak
Healthways Pretoria
Gys Pitzer Motoring
Biokinetics SA
InBody SA
Living Naturally

20/10/2026

Buite is Beter 🌿 Hierdie week wys ons jou hoe jy meer uit jou stap kry, hoe om beter te slaap, watter vette goed is vir jou – en spesialiste verduidelik oksidatiewe stres. 'n Vars, nuwe manier om na jou gesondheid te kyk!

📺 Saterdagaand 18:00 op kykNET.

Buite is Beter 🌿 This week: how to get more out of your walks, how to sleep better, which fats are good for you – and specialists explain oxidative stress. A fresh new way to look at your health!

Saturday at 18:00 on kykNET.

📺 Heruitsendings:
Sondae @16:30
Maandae @12:30
Dinsdae @17:00
Vrydae @22:00



VRYWARING
Ons is nie 'n mediese instansie nie, en sal dus geen mediese raad via ons sosiale media-kanale verskaf nie.
Buite is Beter bevat opinies en advies wat vir die aanbieder en gaste van die program werk.
Voor jy enige van die raad op ons blad toepas, vra eers jou plaaslike gesondheidswerker of dit vir jou ook sal werk.

Living Naturally
A.Vogel SA
RISE SA
Garmin SA
USN SA - Ultimate Sports Nutrition
NutriFundi
Healthways Groot Brak
Healthways Pretoria
Gys Pitzer Motoring
Biokinetics SA
InBody SA

Exam season is here. Whether you’re a parent to a teen or a university student, Bio-Strath is the number one product eve...
16/10/2026

Exam season is here. Whether you’re a parent to a teen or a university student, Bio-Strath is the number one product every child should have to help them throughout this busy period.

We recommend making Bio-Strath part of your child's daily routine to provide 61 essential nutrients that support memory, concentration, focus, and recall during times of increased demand.

Find it conveniently online: https://bit.ly/Bio-StrathTablets

Have you ever considered that the same system that supports your thinking, also supports your movement?When we think abo...
13/10/2026

Have you ever considered that the same system that supports your thinking, also supports your movement?

When we think about cognitive health, we tend to focus on the brain. When we think about circulation, we think about our legs.

But they're more connected than you might realise.

Healthy circulation helps carry oxygen and nutrients throughout the body, supporting both physical comfort and cognitive wellbeing.

That's why supporting circulation can play a role in memory, concentration, mental clarity, leg comfort, and healthy circulation.

Address

Durban
3626

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27317838000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Living Naturally posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share