16/10/2026
Van skepties begin tot 32,3 kg se resultate!
In Februarie 2025 het hierdie mamma skepties begin met 'n 5-dag challenge. Sy het al soveel dinge voorheen probeer en was onseker of dit regtig vir haar sou werk.
Vandag het sy al 32,3 kg verloor!👏🏼👏🏼
Sy het geleer om gesonder keuses te maak wat volhoubaar is, dat sy haarself nie hoef uit te honger om resultate te kry nie, en dat 'n gesonder leefstyl iets is wat sy kan geniet!
Ek is ongelooflik trots op jou en dankbaar dat ek deel van jou journey kan wees! ❤️
Deur gereeld aan ons challenges deel te neem, bly sy konsekwent en kry sy ondersteuning en accountability wat haar help om aan te hou werk na haar doelwit.
Dink jy ook daaraan om aan jou gesondheid te werk, maar weet nie waar om te begin nie?
Ons 5-dag Kickstart Challenge is 'n lekker manier om te begin, met coaching, ondersteuning en gesonder gewoontes wat volhoubaar is.
💌 Comment START hieronder of stuur vir my 'n boodskap. Ek help jou graag!