02/10/2026
๐ DRIE TOEKENNINGS, EEN TROTS SPAN! ๐
Ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat Arrie Nel Village Knysna Mall Pharmacy/Clinic drie toekennings in die Best of Knysna & Plett 2026 ontvang het! ๐
๐ฅ Best Pharmacy
๐ฅ Best Health Care Centre / Clinic
๐ฅ Best Health Store
'n Hartlike DANKIE aan ons gemeenskap vir julle vertroue, ondersteuning en elke stem! Hierdie erkenning beteken vir ons span ongelooflik baie.
By Arrie Nel bly ons fokus dieselfde โ om elke dag met omgee, vriendelike diens en persoonlike aandag na ons gemeenskap se gesondheid om te sien. ๐
Baie geluk aan die hele Knysna-span! ๐