Die Kamer

Call Directions Contact the business

Die Kamer My Passie vir Geestelike Bak en Brou saam met VADER ALMAGTIG in Sy Kombuis....Die Plek van Voorbereiding.....het Begin !!!

Broadcast... Die Kamer vanaf die Plaas...SONDAGMIDDAG-ETE *Rys, Vleis, aartappels(BOEREKOS)*  *SPYSKAART* R150/Persoon*B...
25/10/2026

Broadcast... Die Kamer vanaf die Plaas...

SONDAGMIDDAG-ETE

*Rys, Vleis, aartappels(BOEREKOS)*

*SPYSKAART*
R150/Persoon

*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag bedien met soetmosterd

*Rys met n sousie

*Gebakte Aartappels

*Pampoentert met karamelsous

*Groenbone op die boeremanier

*Groenslaai met Tuisgemaakte feta

*Malvapoeding met room

Sal ook weer tuisgebak en ander produkte hê...

🐄Melk, rou en volroom...R40/2lt

🥚Organiese eiers, verskeie groottes per tray... R65/tray

Sal ook ... 🌿Hoenderpasteie
🌿Beesvleislasagne
🌿Biltong, Spinasie en feta Quiche

🌻Outydse Melkterte/
🌻Lemon Merinques
🌻Custardslices
🌻Wortel en piesangkoek/cupcakes
🌻Jams

Tyd: Beskikbaar vanaf 11:00- 14:00
Optelpunt: Soos gewoonlik op die Hoek van Robertbroom en Hoffnaar

Geseënde Dag 🙌🏻

09/10/2026
Die Kamer vanaf die Plaas  Het vandag die volgende..... 🌿Boerbrode 700 gram...R351.2 kg... R45🌿Individuele Snoeppakkies ...
09/10/2026

Die Kamer vanaf die Plaas

Het vandag die volgende.....

🌿Boerbrode 700 gram...R35
1.2 kg... R45

🌿Individuele Snoeppakkies R85/elk
(Frikkadelletjies x2/Hoenderstukkies/Mini wrap/Hoenderpasteitjies x 2/Spinasie Quiches x2/Maalvleis Gevulde vetkoekie)

🍁🌿Melkkos met Pypkaneelsuiker en botter R40/500ml

🌿🍁Beesvleisblokkies* kerrie en Rys met Bladjang en Piesangsambal R60/500gram

*🍁🌿Geurige Maalvleis Gevulde vetkoeke R55/500gram

🍁🌿Beesvleis Lasagne R165/4 porsies

🍁🌿Romerige Hoender en Sampioen pasteie... Puff pastry R165/4 porsies

🍁🌿Biltong en spinasie/feta Quiches R130

Verskeie soetgoed.....

Het weer vandag..... "Lunch box cakes" 4-6porsies R100 elk
*Sjokolade* *Vanilla* met vrugte colis

🌿Outydse Melkterte R80
🌿Lemon merinques R130
🌿Custard slices R70/ 5
🌿Piesangbrode R45/700 gram
🌿Wortelkoeke/Cupcakes
R140/R55
🌿Dadelvingers R60/6

🌻Verskeie jams/🌿Konfyte:Aarbei en bloubessie/lemoen/Maketaan/Tamatie

Kom loer gerus in....

Vanaf 12:00-15:00

Soos gewoonlik Op die hoek van Hoffnaar en Robertbroom

082 477 4308

Die Kamer vanaf die Plaas...082 477 4308Vandag se produkte...... SONDAGMIDDAG-ETE *SPYSKAART* R150/Persoon*Beesvleis(Pot...
27/09/2026

Die Kamer vanaf die Plaas...
082 477 4308

Vandag se produkte......

SONDAGMIDDAG-ETE
*SPYSKAART*
R150/Persoon

*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag

*Rys met n sousie

*Gebakte Aartappels

*Pampoentert met Karamelsous

*Geroomde Spinasie

*Slaai verskeie keuses...
-Pastaslaai
Of
-Groenslaai
(Keuse kan asb by optelpunt gemaak word)

*Verskeie keuses van Nagereg beskikbaar...
-Sjokolade en Karamelkoekskywe
Of
-Wortel en Piesangkoekskyf
Of
-Melktertskyf

Het ook weer tuisgebak en ander produkte vandag...

*Blokkies Beesvleis Kerrie en Rys. R60/500gram

*Beesvleislasagne
R165/3-4 porsies/1 kg

🐄Melk, rou en volroom...R40/2lt

🌻Outydse Melkterte/
🌻Lemon Merinques/
🌻Custardslices
🌻Cupcakes
🌻Jams... Verskeie soorte

Tyd: Beskikbaar vanaf 11:00- 14:00
Optelpunt: Soos gewoonlik op die Hoek van Robertbroom en Hoffnaar

Geseënde dag 🙌🏻

Die Kamer vanaf die PlaasGoeie more.... Vertrou dat dit goed gaan.... Boerbrode 700 gram...R351.2 kg... R45Het vandag......
25/09/2026

Die Kamer vanaf die Plaas

Goeie more.... Vertrou dat dit goed gaan....

Boerbrode 700 gram...R35
1.2 kg... R45

Het vandag....

🍁🌿Melkkos met Pypkaneelsuiker en botter R40/500ml

🌿🍁Beesvleisblokkies* kerrie en Rys met Bladjang en Piesangsambal R60/500gram

*🍁🌿Geurige Maalvleis Gevulde vetkoeke R55/500gram

🍁🌿Beesvleis Lasagne R165/4 porsies

🍁🌿Romerige Hoender en Sampioen pasteie... Puff pastry R165/4 porsies

🍁🌿Biltong en spinasie/feta Quiches R130

Verskeie soetgoed.....

Het weer vandag..... "Lunch box cakes" 4-6porsies R100 elk
*Sjokolade* met Karamel en *Vanilla* met vrugte colis

🌿Outydse Melkterte R80
🌿Lemon merinques R130
🌿Custard slices R70/ 5
🌿Piesangbrode R45/700 gram
🌿Wortelkoeke/Cupcakes
R140/R55
🌿Dubbellaag Sjokolade en Karamel koeke met Botterversiering R250 elk
🌿Dadelvingers R60/6
🌿Sjokolade cupcakes 4 R65

🌻Verskeie jams/🌿Konfyte:Aarbei en bloubessie/lemoen/Maketaan/Tamatie
🌻Beskuite

Kom loer gerus in....

Vanaf 12:00-15:00

Soos gewoonlik Op die hoek van Hoffnaar en Robertbroom

082 477 4308

Die Kamer vanaf die Plaas...Vandag se produkte.... SONDAGMIDDAG-ETE *SPYSKAART* R150/Persoon*Beesvleis(Potroast)... Uit-...
20/09/2026

Die Kamer vanaf die Plaas...

Vandag se produkte....

SONDAGMIDDAG-ETE
*SPYSKAART*
R150/Persoon

*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag

*Rys met n sousie

*Gebakte Aartappels

*Gemmer en Heuning Soetpatats

*Groenbone met Sampioene

*Koolslaai

*Malvapoeding met Room

Sal ook weer tuisgebak en ander produkte hê...

🐄Melk, rou en volroom...R40/2lt

🥚Organiese eiers, verskeie groottes per tray... R70/tray

🌻Outydse Melkterte/
🌻Lemon Merinques/
🌻Custardslices
🌻 Koeke en Cupcakes
🌻Beskuit
🌻Jams
🌻Kerriebone

Tyd: Beskikbaar vanaf 11:00- 14:00
Optelpunt: Soos gewoonlik op die Hoek van Robertbroom en Hoffnaar

Geseënde dag 🙌🏻

Die Kamer vanaf die PlaasVandag se produkteBoerbrode 700 gram...R351.2 kg... R45🌸Ons Somer is oppad...! Kouevleisskewer ...
04/09/2026

Die Kamer vanaf die Plaas

Vandag se produkte

Boerbrode 700 gram...R35
1.2 kg... R45

🌸Ons Somer is oppad...! Kouevleisskewer x2/Pastaslaai/Spinasie Quicheskyf... R85/persoon

🌿🍁Beesvleisblokkies* kerrie en Rys met Bladjang en Piesangsambal R60/500gram

*🍁🌿Beesvleis blokkies kerrie* Gevulde vetkoeke R55/500gram

🍁🌿Beesvleis Lasagne R165/4 porsies(gevries en ongevries)

🍁🌿Romerige Hoender en Sampioen pasteie... Puff pastry R165/4 porsies(gevries/ongevries

🍁🌿Melkkos met Pypkaneelsuiker en botter R40/500 ml

🍁🌿Biltong en spinasie/feta Quiches R130

Verskeie soetgoed.....

🌿Outydse Melkterte R80
🌿Lemon merinques R130
🌿Pep/Crisp R140 elk
🌿Custard slices R70/ 5
🌿Piesangbrode R45/700 gram
🌿Wortelkoeke/Cupcakes
R140/R55
🌿Dubbellaag Sjokolade en Karamel koeke met Botterversiering R250 elk
🌿Dadelvingers R60/6
🌿Sjokolade cupcakes 4 R65

🌻Verskeie jams/🌿Konfyte:Aarbei en bloubessie/lemoen/Maketaan/Tamatie
🌿Kerriebone
🌻Beskuite

Kom loer gerus in....

Vanaf 12:00-15:00

Soos gewoonlik Op die hoek van Hoffnaar en Robertbroom

082 477 4308

Die Kamer  vanaf die Plaas Produkte beskikbaar....   Boerbrode 700 gram...R351.2 kg... R45Het vandag.... 🍁Paptert met li...
28/08/2026

Die Kamer vanaf die Plaas

Produkte beskikbaar....



Boerbrode 700 gram...R35
1.2 kg... R45

Het vandag....

🍁Paptert met ligte peri-Peri Hoenderlewertjies R65/persoon

🍁Individuele Paptert.. Enkelporsies R35 elk

*🍁Beesvleisblokkies* kerrie en Rys met Bladjang en Piesangsambal R60/500gram

*🍁Beesvleis blokkies kerrie* Gevulde vetkoeke R55/500gram

🍁Beesvleis Lasagne R165/4 porsies(gevries en ongevries)

🍁Romerige Hoender en Sampioen pasteie... Puff pastry R165/4 porsies(gevries/ongevries

🍁Melkkos met Pypkaneelsuiker en botter R40/500 ml

🍁Biltong en spinasie/feta Quiches R130

Verskeie soetgoed.....

🌿Outydse Melkterte R80
🌿Lemon merinques R130
🌿Pep/Crisp R140 elk
🌿Custard slices R70/ 5
🌿Piesangbrode R45/700 gram
🌿Wortelkoeke/Cupcakes
R140/R55
🌿Dubbellaag Sjokolade en Karamel koeke met Botterversiering

🌻Verskeie jams/🌿Konfyte:Aarbei en bloubessie/lemoen/Maketaan/Tamatie
🌿Kerriebone
🌻Beskuite

Kom loer gerus in....

Vanaf 12:00-15:00

Soos gewoonlik Op die hoek van Hoffnaar en Robertbroom

082 477 4308

Die Kamer  vanaf die Plaas...   Produkte vandag beskikbaar... SONDAGMIDDAG-ETE(Uitverkoop)  *SPYSKAART* R150/Persoon*Bee...
23/08/2026

Die Kamer vanaf die Plaas...




Produkte vandag beskikbaar...

SONDAGMIDDAG-ETE(Uitverkoop)
*SPYSKAART*
R150/Persoon

*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag

*Rys met n sousie
*Gebakte Aartappels

*Pampoentert met karamelsous

*Groenbone op die boeremanier

*Pastaslaai

*Appelkrummel met Room

Sal ook weer tuisgebak en ander produkte hê...

🐄Melk direk uit die koei se speen....meenende, Volroom en rou... R40/2lt
🌻Beesvleislasagne
(Tuisgemaakte Lasagne elle)
R165.../3-4porsies
🌻Biltong / Spinasie en feta(Tuisgemaakte feta)
🌻Outydse Melkterte/R80elk
🌻Lemon Merinques/R130elk
🌻Custardslices R70/5
🌻Pep crisp R140elk
🌻DadelvingersR60/6
🌻Beskuit R85/500g
🌻Jams/Kerriebone

Tyd: Beskikbaar vanaf 11:00- 14:00
Optelpunt: Soos gewoonlik op die Hoek van Robertbroom en Hoffnaar

Kom loer gerus in

Geseënde dag aan elkeen 🙌🏻

Die Kamer vanaf die Plaas...    SONDAGMIDDAG-ETE *SPYSKAART* R150/Persoon*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag*Rys ...
16/08/2026

Die Kamer vanaf die Plaas...




SONDAGMIDDAG-ETE
*SPYSKAART*
R150/Persoon

*Beesvleis(Potroast)... Uit-mekaar-val-sag

*Rys met n sousie
*Gebakte Aartappels

*Gemmer en Heuning Soetpatats

*Geroomde Spinasie

*Oondgeroosterde Wortelrepe

*Groenslaai

*Sjokoladepoeding met Karamelroom

Het ook weer tuisgebak en ander produkte...

*Beesvleislasagne
*Puff pastry Romerige Sampioen en Hoenderpastei
*Biltong en Spinasie en feta Quiche

🌻Outydse Melkterte/
🌻Lemon Merinques/
🌻Custardslices
🌻Dadelvingers
🌻Beskuit
🌻Jams/Kerriebone

Tyd: Beskikbaar vanaf 11:00- 14:00
Optelpunt: Soos gewoonlik op die Hoek van Robertbroom en Hoffnaar

082 477 4308

Geseënde dag 🙌🏻

Address

Corner Of Robertbroom And Hoffnaar Noordheuwel X 4
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Sunday 10:00 - 17:00

Telephone

+27824774308

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Kamer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Kamer:

Shortcuts

Share