Eljada Nasorgsentrum

Call Directions Website

Eljada Nasorgsentrum Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eljada Nasorgsentrum, 011 Victoria Street, Oudtshoorn.

We offer holistic residential care to 100 adults with intellectual disabilities as well as developmental and care programs within a safe environment where he/she receives loving care and support.

30/10/2026
🎀 KANKERBEWUSMAKING BY ELJADA NASORG 🎀Vandag het ons by Eljada Nasorgsentrum  saamgestaan vir kankerbewusmaking! 💗Ons pe...
30/10/2026

🎀 KANKERBEWUSMAKING BY ELJADA NASORG 🎀
Vandag het ons by Eljada Nasorgsentrum saamgestaan vir kankerbewusmaking! 💗
Ons personeel en inwoners het 'n insiggewende program oor kankerbewustheid en voorkoming aangebied. Die boodskap is verder uitgedra met pienk strikkies, 'n lekker saamloop en natuurlik baie liefde en ondersteuning.
'n Spesiale dankie aan Western Province Caterers wat ons dag ekstra spesiaal gemaak en ons bederf het met die heerlikste pienk melkskommels! 🩷🥤
Saam staan ons sterker. Kom ons versprei hoop, liefde en bewustheid, want elkeen se storie maak saak.
Bewusmaking bring hoop. Vroeë opsporing kan lewens red. 🎀

🏃‍♀️🏃‍♂️ ELJADA NASORG SE TWEEKAMPSPAN 2026/27! 💙💛Vanaand het ons Tweekampspan deelgeneem aan die Eden Proewebyeenkoms! ...
20/10/2026

🏃‍♀️🏃‍♂️ ELJADA NASORG SE TWEEKAMPSPAN 2026/27! 💙💛
Vanaand het ons Tweekampspan deelgeneem aan die Eden Proewebyeenkoms! 💪
Ons is trots op ons atlete en sien met groot opgewondenheid uit na die nuwe tweekampseisoen! Mag dit 'n seisoen vol uitdagings, groei, deursettingsvermoë en mooi prestasies wees.

Sterkte aan ons span vir 2026/27! Ons staan agter julle! 👏
#2026/27Seisoen

🏃‍♀️🏃‍♂️ ELJADA AFTERCARE’S BIATHLON TEAM 2026/27! 💙💛
Tonight, our biathlon team participated in the Eden Trials Meeting! 💪
We are proud of our athletes and are excitedly looking forward to the new biathlon season! May it be a season filled with challenges, growth, perseverance and wonderful achievements. 🌟
Good luck to our team for 2026/27! We are right behind you! 👏
#2026/27Season

BAIE DANKIE, STEELWINGS BREEDE RIVIER CHAPTER! 💙Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Steelwings Breede Rivier Ch...
20/10/2026

BAIE DANKIE, STEELWINGS BREEDE RIVIER CHAPTER! 💙
Ons wil graag ons opregte dank uitspreek aan Steelwings Breede Rivier Chapter vir julle ruim skenking van toiletware en heerlike bederf-lekkernye vir ons inwoners. 🎁🧴🍬
Julle omgee, liefde en bereidwilligheid om ’n verskil te maak, beteken vir ons en ons inwoners ongelooflik baie. ❤️
Dankie dat julle saam met ons help om glimlagte te bring en harte bly te maak! 🫶
Saam maak ons ’n verskil!
💙

💙💛 20 OCTOBER | NATIONAL DOWN SYNDROME AWARENESS DAY 💛💙Today, we celebrate the uniqueness, potential and value of every ...
20/10/2026

💙💛 20 OCTOBER | NATIONAL DOWN SYNDROME AWARENESS DAY 💛💙
Today, we celebrate the uniqueness, potential and value of every person with Down syndrome.
Let us choose acceptance, respect, inclusion and love every day. Every person deserves the opportunity to belong, grow and shine their light. 💙
Different, not less – we are all unique! 💛

Ons is bevoorreg!🌸
16/10/2026

Ons is bevoorreg!🌸

📻BAIE DANKIE, EDEN FM! 💙📻’n Opregte dankie aan Eden FM vir die geleentheid om Eljada Nasorgsentrum se werk en dienste aa...
15/10/2026

📻BAIE DANKIE, EDEN FM! 💙📻
’n Opregte dankie aan Eden FM vir die geleentheid om Eljada Nasorgsentrum se werk en dienste aan die gemeenskap bekend te stel, asook om ons komende Mnr. en Mej. Eljada Nasorg-geleentheid te bemark. ✨
’n Spesiale dankie aan Juleen Makier vir die lekker gesels en die geleentheid om meer te vertel oor Eljada en die opwindende geleentheid wat voorlê!
Dankie dat julle saam met ons help om bewustheid te skep en Eljada se naam en belangrike werk verder uit te dra. Julle ondersteuning beteken vir ons baie!

🐾❤️ ’N BESOEK VOL LIEFDE EN VREUGDE! ❤️🐾BAIE DANKIE aan The Caring Friends Therapy Dogs wat ons by Eljada Nasorg so gere...
15/10/2026

🐾❤️ ’N BESOEK VOL LIEFDE EN VREUGDE! ❤️🐾
BAIE DANKIE aan The Caring Friends Therapy Dogs wat ons by Eljada Nasorg so gereeld met hul wonderlike viervoetige vriende kom besoek! 🐶
Julle besoeke beteken vir ons inwoners soveel meer as net ’n kuier. Dit bring glimlagte, opgewondenheid, warmte en net liefde. ❤️ Die sagte aanraking, liefdevolle teenwoordigheid en onvoorwaardelike liefde van hierdie spesiale honde skep kosbare oomblikke en herinneringe in ons inwoners se harte.
Soms sê ’n sagte pootjie, ’n vriendelike stertjie en ’n nat snoetjie meer as duisend woorde! 🐾
Julle maak ’n werklike verskil in hul lewens! 🐕❤️
Ons waardeer julle! 🌸
🐾

Address

011 Victoria Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

044 279 1740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eljada Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share