15/10/2026
💚 AMAZING days of Optiphi training! 💚
Ek LOVE dit om nuwe dinge te leer, veral wanneer dit kom by skin health, science & longevity!
Die Optiphi training is só lekker, interessant en inspirerend! Soveel kennis, passie en ongelooflike produkte onder een dak!
🧬 Science-driven skincare 💎 Next-level quality at affordable prices ✨ Powerful ingredients and beautiful results
En WOW! Die Hydra-Derm HA Mask with Copper Peptides (GHK-Cu) is beslis een van my gunstelinge! 🤩
Ek kan nie wag om al hierdie kennis en wonderlike produkte met my kliënte by Living Allure Wellness Club Studio te deel nie!
Never stop learning, growing & glowing! 💚