21/10/2026
Neem kennis dat Pofadder Apteek op 26 Oktober 2026 gesluit sal wees vir die dag. Jammer vir ongerief! Maak seker dat u kroniese medikasie genoegsaam sal wees. Ons kan reelings tref indien nodig.
Please taken note that Pofadder Pharmacy will be closed on 26 October 2026 for the day. Please make sure that you have sufficient chronic medication on hand. Arrangments can be made if necessary.