30/10/2026
Klein aanpassings wat ’n groot verskil maak! 💙 So mooi om te sien hoe Laerskool Middelburg in kinders se verskillende behoeftes voorsien. Mag meer skole hierdie voorbeeld volg!
Pilates ball, ‘n rek, ‘n tennisbal, “weighted blanket”…alles welkome, waardevolle hulpmiddels vir ons koedoekoppies!