Mizpah Bediening

Call Directions Website Contact the business

Mizpah Bediening Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mizpah Bediening, Pretoria.

Mizpah Bediening inspireer en begelei vroue deur Woordgegronde pastorale begeleiding en toerusting tot geestelike groei, genesing en herstel, om hul volle potensiaal in Christus te bereik en hul Godgegewe roeping te vervul.

Kom nader aan Hom“Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.”— Jakobus 4:8 (AFR53)“Draw near to God and He will draw near...
16/11/2026

Kom nader aan Hom

“Nader tot God, en Hy sal tot julle nader.”
— Jakobus 4:8 (AFR53)

“Draw near to God and He will draw near to you.”
— James 4:8 (NKJV)

Soms raak die lewe so besig dat ons min tyd maak om stil te word voor God. Hy nooi jou om weer nader te kom — met jou vrae, jou bekommernisse en jou hele hart.

Ek help jou“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.”— Jesaja 41:10 (AFR5...
14/11/2026

Ek help jou

“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.”
— Jesaja 41:10 (AFR53)

“Fear not, for I am with you; Be not dismayed, for I am your God.”
— Isaiah 41:10 (NKJV)

God se hulp beteken nie altyd dat elke moeilike situasie onmiddellik verander nie. Maar Hy roep jou om op Hom te vertrou, want jy hoef nie jou pad alleen te stap nie.

12/11/2026
Moenie vrees nie“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.”— Jesaja 41:10 ...
10/11/2026

Moenie vrees nie

“Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.”
— Jesaja 41:10 (AFR53)

“Fear not, for I am with you; Be not dismayed, for I am your God.”
— Isaiah 41:10 (NKJV)

Vrees kan jou laat wonder of jy sterk genoeg is vir dit wat voorlê. God se antwoord is nie dat jy alles self moet kan hanteer nie, maar dat Hy met jou is. Hou vas aan Sy belofte.

Hy neem jou hand“Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jo...
08/11/2026

Hy neem jou hand

“Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.”
— Jesaja 41:13 (AFR53)

“For I, the LORD your God, will hold your right hand, Saying to you, ‘Fear not, I will help you.’”
— Isaiah 41:13 (NKJV)

Wanneer jy onseker voel oor wat voorlê, onthou dat God jou nie alleen laat nie. Hy reik na jou uit en sê: “Moenie vrees nie, Ek help jou.” Jy hoef nie alles self uit te werk voordat jy op Hom vertrou nie.

26/10/2026

’n Naweek van Genesing, Herstel & Toerusting

Kom beleef ’n besondere tyd van verdieping in God se teenwoordigheid. Ontdek weer wie jy in Christus is en word herinner aan die vrou wat Hy jou geskape het om te wees.

27–29 November 2026
Pure Joy
R2 300 p.p.
RSVP teen 2 November: Ilze – 071 164 4358

“Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand aan…” – Jesaja 41:13

God reik uit na jou.

Address

Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mizpah Bediening posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mizpah Bediening:

Shortcuts

Share