Danie Meyer Apteek

Call Directions Contact the business

Danie Meyer Apteek Private Pharmacy
Animal Health
Gifts

Vandag wil ons n groot dankie se aan tannie Jakkie Thurley.Op 1 Augustus was sy werksaam by Danie Meyer Apteek vir n vol...
11/08/2026

Vandag wil ons n groot dankie se aan tannie Jakkie Thurley.
Op 1 Augustus was sy werksaam by Danie Meyer Apteek vir n volle 25 jaar!!
Sy was deel van die Danie Meyer span van dag een wat Danie Meyer 2 Apteek sy deure geopen het!
Dankie vir al tannie se harde werk deur die 25 jaar.
Dankie dat tannie alles met n glimlag doen.
Dankie dat tannie altyd reg is om te help as tannie kan,maak nie saak wat dit is nie.
Dis n fees om tannie deel van ons Danie Meyer span te he.
Net n groot dankie!!

Flu vaccine available at Danie Meyer Apteek!!
30/03/2026

Flu vaccine available at Danie Meyer Apteek!!

Address

70 Brink Street
Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 08:30 - 18:00
Thursday 08:30 - 18:00
Friday 08:30 - 18:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27828828114

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danie Meyer Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Danie Meyer Apteek:

Shortcuts

Share