27/10/2026
MOVEMBER
Kom almal wat baard het!!
Hierdie gaan v 'n goeie doel.
Sit naam as verwysing as jul EFT inskryfgeld betaal.
Kontant inskrywings kan by myself, Lynne of by Marco se kantoor gedoen word.
Moenie bang wees nie, kom wys daai BAARD!!!
"Bragging rights" vir 'n jaar saam met pryse is op die spel!