Healing Hands Nursing Services

Directions Website

Healing Hands Nursing Services Walk-in clinic, home visits, home care,Registered nurse available to assess, diagnose, treat and refe

Jong mense en volwassenes…ek sê dit met ’n swaar hart, los daai ding van om by die groove sommer enige mens te gryp en t...
14/12/2025

Jong mense en volwassenes…ek sê dit met ’n swaar hart, los daai ding van om by die groove sommer enige mens te gryp en te lop lê .Dis rêrig nie judgement nie, dis ’n warning. As julle maar net kon sien wat ons by die klinieke sien…dan sou party keuses nie so maklik gewees het nie. Hoe jong mense in trane sit na ’n toets, hoe hulle hande bewe terwyl hulle wag vir ’n uitslag wat hul hele lewe kan verander. Ek wens julle kon sien hoe party meisies letterlik inmekaar sak, hoe hulle fluister "maar ek is net 19, wat nou?" 🥺 Hoe manne skielik stil word, nie meer braaf nie, net bang. En dan die couples…hoe hulle vinger wys vir mekaar, "dit was jy!" Hoe liefde in ’n paar sekondes verander in woede, verwyt en gebroke vertroue.

Mooi gesig, mooi lyf, goeie vibes, dit beteken niks.
Hier buite loop mense wat pragtig lyk, altyd fresh en perfek…maar hulle dra VIGS. Dis nie geskryf op iemand se voorkop nie. Jy sien dit eers wanneer dit te laat is. So drink, geniet, dans, lag, maar los daai storie.

En ek weet ons sê ons sal condomise, maar die werklikheid is, ons weet almal wat drank aan jou doen. Jou judgement raak blurry, jou verantwoordelikheid raak klein, en voor jy jou oë uitvee is dit vleis tot vleis…want dit voel mos beter in die moment.

Maar wat van na daai moment? Wat van die stilte as jy alleen is en jy worry? Wat van daai kliniek stoel, daai toets, daai wag? Wat van daai uitslag wat jou hele lewe kan verander? Die VIGS statistieke is hartverskeurend.

Ek sê dit uit liefde...Kyk mooi na julle self. ❤️ Party dinge kan jy nie undo nie.

Goeie môre,  indien enige van u belangstel om kursus November te begin kan u my kontak asseblief,  November is nog op pr...
27/09/2024

Goeie môre, indien enige van u belangstel om kursus November te begin kan u my kontak asseblief, November is nog op promotion maar volgende jaar is ons terug op volledige bedrag.

Share asseblief
16/07/2024

Share asseblief

Please share
17/05/2024

Please share

06/05/2024
Kom ondersteun ons studente met hul funksie, fondse word gebruik vir hul vervoer onkoste na praktiese werksplekke.
22/04/2024

Kom ondersteun ons studente met hul funksie, fondse word gebruik vir hul vervoer onkoste na praktiese werksplekke.

Address

1244 Jacobs Garden, Concordia, 8271
Springbok
8240

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Healing Hands Nursing Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share