08/05/2024
🧬🧪NUUT in Springbok!
Ontdek die geheime van jou unieke genetiese 'blueprint'.
Jou DNA is soos 'n tydlose skat. Dit verander nooit! Jou gene bepaal bv hoe geneig jy is om oorgewig te wees, hoe jy stres hanteer, hoe lank jy neem om te herstel na oefening en jou genetiese geneigtheid tot sekere siekte toestande.
Dieselfde dieetbenadering werk nie vir almal nie! Jy kan nou uitvind hoe JY vir JOU gesondheid behoort te eet, watter aanvullings om te gebruik en watter tipe oefening jou die beste resultate sal gee.
Lees hier:
'Like it or not, it's been found that certain genes may increase your predisposition toward feelings of hunger and having a greater appetite, making weight loss more of a challenge for those who carry the variant copies.'
Stuur 'n epos na [email protected] of skakel die spreekkamer by 027 712 1101 vir meer inligting.