Liefde Vir Liam Jacobs

Directions

Liefde Vir Liam Jacobs Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Liefde Vir Liam Jacobs, Medical and health, Klein Joostenberg, Stellenbosch.

A STORY WRITTEN FOR GLORY! 👑
Liam is op 4 jarige ouderdom gediagnoseer met Medulloblastoma Stage 4 Brein Kanker wat ook na sy spinale koord versprei het 💛🎗Hy is n absolute WONDERWERK & in REMISSIE sedert 10/11/2025!
2 Kings 20:5 🙌🏼

Cupcakes 4 Kids with Cancer het hierdie in Oktober Superhero maand gevier. Ter ondersteuning het ek myself as my FAVOURI...
29/10/2026

Cupcakes 4 Kids with Cancer het hierdie in Oktober Superhero maand gevier. Ter ondersteuning het ek myself as my FAVOURITE superhero HULK gemaak!

“HULK SMASH!” – Want selfs die grootste uitdagings is nie te groot vir ons klein vegter nie!

💚 HOEKOM HULK? 💚

Hulk is bekend vir sy ongelooflike krag. Hoe groter die uitdaging, hoe sterker word hy.

Maar Liam het vir ons gewys dat ware krag nie in groot spiere of groen vuiste lê nie.

Ware krag is ’n vierjarige seuntjie wat weer leer loop.

Dit is ’n klein lyfie wat aanhou veg wanneer die behandeling te veel voel.

Dit is ’n glimlag ná ’n moeilike dag.

Dit is ’n kind wat deur die grootste geveg van sy lewe gaan en steeds die wêreld met liefde en vreugde aanpak.

Hulk mag dalk die sterkste superheld in die strokiesprente wees, maar Liam is ’n SUPERHELD in die regte lewe! 💚🦸‍♂️

Sy storie herinner ons daaraan dat kanker dalk ’n kind se kinderjare kan verander, maar dit kan nooit sy moed, sy gees of die hoop wat hy bring, wegneem nie.

En bo alles is Liam se storie ’n getuienis van God se ongelooflike genade.

📖 2 Konings 20:5
“Ek het jou gebed gehoor en jou trane gesien. Ek sal jou gesond maak.”

✨ Van intensiewe sorg tot remissie.
✨ Van weer leer loop tot weer speel.
✨ Van vrees en onsekerheid tot hoop en dankbaarheid.

Ek het kanker geSMASH!! 💪🏼

Oor twee weke is dit scan tyd, EN ons gaan na n tandarts om te kyk of sy my tandjies kan regmaak 🦷 Dis n baie opwindende...
26/10/2026

Oor twee weke is dit scan tyd, EN ons gaan na n tandarts om te kyk of sy my tandjies kan regmaak 🦷 Dis n baie opwindende tyd wat voorle maar ook n tyd wat ons net moet seker wees alles in my lyfie is nog reg. Ek wil asb. vanaand vra dat julle nogsteeds saam met ons sal bid vir n skoon scan en dan ook vir die nuwe tandarts wat met my gaan werk. Soos julle weet is ek baie lief vir daarvoor om te glomlag, so ek kan nie wag om weer mooi en groot tande te he nie 😁 9 November is n groot dag! ☢️🦷😬

SCAN DAG: 9 November 2026 Hallo julle, so die laaste maand voor scan tyd. Bid asb. saam met ons veral vir ons gesin vir ...
09/10/2026

SCAN DAG: 9 November 2026

Hallo julle, so die laaste maand voor scan tyd. Bid asb. saam met ons veral vir ons gesin vir rustigheid en ookd at my scans mooi skoon sal wees. Dankie dat julle nogsteeds vir my bid en nogsteeds inloer om te hoor hoe dit met my gaan. 🎗️💛

UPDATE:
Met my gaan dit BAIE goed ek geniet elke oomblik van skool. Daar is geen simptome of n teken van kanker in my lyfie nie. Ek behaal klein mylpale in my daaglikse aktiwiteite. Ek is regtig so bevoorreg om gesond geseend genees en gespaar te wees! 🙌🏼

💛🎗️
27/09/2026

💛🎗️

💛🩶 MEET LIAM 🩶💛

Meet Liam, our brave 6-year-old Medulloblastoma survivor. 🎗️

Liam fought incredibly hard through his journey, and today he gets to share his story of how Jesus healed him. 🙏✨

His journey is a beautiful testimony of faith, courage, hope and the power of prayer. Liam is truly a miracle — a little warrior who fought hard and came through stronger. 💛🩶

We are so proud to have Liam as one of our Radio33 Little Soldiers. 🌟

Radiasie - 29 Sessies ☢️🎗️ Die radiasie het nie net my lyfie en my hare gebrand nie maar ook elke liewe gewas in my brei...
18/09/2026

Radiasie - 29 Sessies ☢️🎗️
Die radiasie het nie net my lyfie en my hare gebrand nie maar ook elke liewe gewas in my brein en in my spinale koord! Ek was elke sessie onder narkose om mooi stil te kan le. Dit was alles deel van God se perfekte plan! 💛

Ek het op 17 September 2024 my J line gekry. N J Line is soos n port. En julle dit het regtig my journey soveel makliker...
17/09/2026

Ek het op 17 September 2024 my J line gekry. N J Line is soos n port. En julle dit het regtig my journey soveel makliker gemaak. Geen meer bloedtrek deur my are nie. Die J line het alles vergemaklik! Lees gerus deur die inligting oor n J line. 💛🎗️

Dag 10: n Glimlag deur die moeilike dae. Daae was dae wat dit regrig moeilik was en ek baie seer gehad het en sommer net...
10/09/2026

Dag 10: n Glimlag deur die moeilike dae.
Daae was dae wat dit regrig moeilik was en ek baie seer gehad het en sommer net nie lekker gevoel het nie. Almal het altyd gese dat ek glimlag deur my seer, ek sien dit as ek kon Glimlag deur God se Genade 💛😁

Address

Klein Joostenberg
Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefde Vir Liam Jacobs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby health & beauty businesses