Douglas Lusern

  • Home
  • Douglas Lusern
Call Directions Contact the business

Douglas Lusern Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Douglas Lusern, Health & Wellness Website, .

06/08/2019

•Voel jy dis tyd vir verandering
•’n Nuwe uitdaging
•Ekstra inkomste
•Netwerk bemarking verander daagliks mense se lewens
Doen gerus navraag. Mag nét wees waarvoor jy lank gewag het.

03/06/2019

Ek het baie groot waardering vir al my vriende wat die Douglas Lusern blad vir ‘n lang al tyd besoek asook mense wat navraag doen en dit “like” Ek besef dat ek vir ‘n baie lang tyd nie op julle besoeke reageer het nie en ek vra groot verskoning. Daar is egter ‘n goeie rede voor.
Die kompetisie in die mark en die ongesonde omstandighede waarin ek werk het my verplig om na alternatiewe te soek. Ek het op hierdie geleentheid, wat reeds 25 jaar in 26 lande bedryf word, afgekom. Ek is sedert Januarie 2019 ‘n besigheids bouer in hierdie maatskappy aangesien dit ‘n baie aantreklike besigheids geleentheid bied.
Die produkte betrokke word deur 11 wetenskaplikes onder leiding van Dr Steve Nugent ontwikkel en dan gestuur vir onafhanklike toetsing. Dit word uitsluitlik uit groente en vrugte vervaardig. Dit kan saam met chroniese medikasie gebruik word.
Indien u meer wil weet kontak my. My blad gaan mettertyd verander.

07/09/2016
07/09/2016

Address


Telephone

082 787 6200

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Douglas Lusern posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Douglas Lusern:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed health & beauty business?

Share