Biki Karoo

Call Directions Contact the business

Biki Karoo Karoo Health Hub is a unique brand with high quality products and services, we deliver nation wide !

𝐍𝐎𝐖 𝐎𝐍 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋 𝐏𝐑𝐎𝐌𝐎𝐓𝐈𝐎𝐍 !!!𝐖𝐀𝐒 𝐑𝟐𝟏𝟎 𝐍𝐎𝐖 𝐎𝐋𝐍𝐘 𝐑𝟏𝟒𝟎𝐆𝐋𝐔𝐂𝐎𝐂𝐇𝐎𝐍 𝐂𝐀𝐑𝐓𝐋𝐈𝐃𝐆𝐄 𝐀𝐒𝐒𝐈𝐒𝐓 𝐂𝐀𝐏𝐒𝐔𝐋𝐄𝐒 Chondroitin plays an important rol...
20/10/2026

𝐍𝐎𝐖 𝐎𝐍 𝐒𝐏𝐄𝐂𝐈𝐀𝐋 𝐏𝐑𝐎𝐌𝐎𝐓𝐈𝐎𝐍 !!!

𝐖𝐀𝐒 𝐑𝟐𝟏𝟎 𝐍𝐎𝐖 𝐎𝐋𝐍𝐘 𝐑𝟏𝟒𝟎

𝐆𝐋𝐔𝐂𝐎𝐂𝐇𝐎𝐍 𝐂𝐀𝐑𝐓𝐋𝐈𝐃𝐆𝐄 𝐀𝐒𝐒𝐈𝐒𝐓 𝐂𝐀𝐏𝐒𝐔𝐋𝐄𝐒

Chondroitin plays an important role in cartilage maintenance by:
Helping cartilage to retain water, giving it elasticity and potentially inhibiting enzymes that break down cartilage.

Being a building block for articular cartilage (the type of cartilage covering the ends of bones in joints)

Supplementation with Glucosamine Sulphate combined with Chondroitin sulphate may relieve pain and stiffness associated with Osteoarthritis in particular OA of the knee joints.

𝐈𝐭 𝐰𝐨𝐫𝐤𝐬 𝐭𝐰𝐨 𝐰𝐚𝐲𝐬:
🌿 Glucosamine and Chondroitin supplementation stimulate the anabolic process (process of buildup of complex molecules) of cartilage metabolism

🌿 Both Glucosamine and Chondroitin delay inflammatory-induced catabolic processes (process of breakdown of complex molecules)- An anti-inflammatory

𝐆𝐥𝐮𝐜𝐨𝐜𝐡𝐨𝐧:
🌿 Slows the progression of cartilage destruction and
🌿 May help regenerate the joint structure which in turn leads to
🌿 Reduced pain and increased mobility in the joint affected by OA.
🌿 Supplementation with Glucochon delivers mixed results between
individuals with some people gaining enormous benefit from it
while others report no benefit at all.

𝐂𝐨𝐧𝐭𝐚𝐢𝐧𝐬 :
D-Glucosamine Sulphate 2KCL, Chondroitin Sulphate, Fulvic Acid powder

𝐖𝐀𝐑𝐍𝐈𝐍𝐆 :
• If you are allergic to any of the ingredients in this product
• If you are allergic to shellfish
• If you are taking blood thinning medication or have a bleeding
disorder
• If you have Diabetes

📲 Tanya 082 796 2331 to order your products

11/10/2026
🌵BIKI KAROO - NUUT!🌵BOTTEL TOP GOED - Slegs R50 elk!_ 💦Verander enige plastiek bottel in 'n sagte gieter - perfek vir sa...
22/09/2026

🌵BIKI KAROO - NUUT!🌵

BOTTEL TOP GOED - Slegs R50 elk!_ 💦

Verander enige plastiek bottel in 'n sagte gieter - perfek vir saailinge, potplante & tuin!

✅ Maklik om te gebruik - skroef net op!
✅ GEEL - Fyn Sproei
✅ ORANJE - Sagte Sproei
✅ Spaar water, hergebruik bottels ♻️

Slegs R50 elk - Beperkte voorraad!

📲 Bestel nou: Tanya - 082 796 2331
📍 Beaufort-Wes - Landswye Aflewering Beskikbaar

Biki Karoo - Natural Health Products

🌼🦟 BLOMMETJIE MIX – VIR VLIEËNDE EN KRUIPENDE INSEKTE 🦟🌼Het jy genoeg van muskiete, vlieë, miere en ander ongewenste ins...
26/08/2026

🌼🦟 BLOMMETJIE MIX – VIR VLIEËNDE EN KRUIPENDE INSEKTE 🦟🌼

Het jy genoeg van muskiete, vlieë, miere en ander ongewenste insekte?

Blommetjie Mix is ’n piretrum-gebaseerde insekbeheerproduk met Natural Pyrethrum as die belangrikste insekdodende bestanddeel.

🌿 Werk teen onder andere:

🦟 Muskiete
🪰 Vlieë
🐜 Miere
🪳 Kakkerlakke
🌱 Plantluise en ander insekte

☀️ Natuurlike piretrum word deur sonlig afgebreek, daarom het dit nie dieselfde langdurige omgewingsbestendigheid as baie sintetiese piretroïede nie.

⚠️ BELANGRIK: Blommetjie Mix is giftig vir koudbloedige en waterlewende diere. Hou dit weg van visse, paddas, paddavissies, slange, skilpaaie en ander reptiele en moenie dit in of naby waterbronne laat beland nie.

🌼 BESKIKBARE GROOTTES & PRYSE

200 ml – R36
500 ml – R63
1 L Spray Bottle – R122
5 L – R490

Plaas jou bestelling 👇👇👇👇
Tanya 082 796 2331

NEUROPATHIC PLUS CREAM is een van die veelsydigste rome van Pierre@Ecohealth en kan help met verskeie problemeBeskikbaar...
26/08/2026

NEUROPATHIC PLUS CREAM is een van die veelsydigste rome van Pierre@Ecohealth en kan help met verskeie probleme

Beskikbaar in :

50 g @ R66
100g @ R130
250g @ R300

✅Neuropatie by Diabete en dit bevorder bloed sirkulasie

✅Verminder swelling

✅Bring verligting vir brandende, pynlike voete en moeë voete

✅Dit verbeter bloedsirkulasie en versterk bloedvate.

✅Gereelde gebruik kan wintershande en voete voorkom, smeer
gereeld aan hande en voete om bloed sirkulasie te verbeter

✅Smeer ook aan slape vir verligting van hoofpyne/ migraines

✅Smeer in binne van hande en hou bak oor jou neus en asem in
vir Sinus verligting

✅Smeer agter en binne ore en op oorlob vir verligting van oorpyn

✅Verligting van spierpyne, rug en gewrigspyne

✅Smeer in kuiltjie of bors vir verkoue en benoude bors

✅Kan verligting en verbetering bring by fyn aartjies (spatare)

✅Kan ook help met persone wat sukkel met snork in die nag,
smeer oor brug van neus en onder neus (nie binne die neus nie)

Die produk bevat Escin, 'n mengsel van saponiene wat bekend is om 'n gesonde bloedsomloopstelsel te handhaaf deur die kapillêre are te versterk.

Reduces swelling, cools and soothes bringing immediate relief to ponderous feet, improves blood circulation and strengthens blood vessels.

Escin restores damaged micro-capillaries, improves blood flow and helps prevent Winter Hands and Feet.

Escin is a mixture of saponins that are known to help maintain a healthy circulatory system by strengthening capillaries and veins.

Wash hands thoroughly after use. Keep away from eyes.

Contains:

Water, Xantham gum, Ceto Stearyl Alcohol, Maester GMS SE40,
Coconut oil, Eucalyptus Oil, Wintergreen EO, Peppermint EO Piperita, Neroli phase oil std, Clary sage EO, Escin, Isopropyl Myristate, Wound Support

Order yours👇👇👇👇
Tanya 082 796 2331

Kankerbossie word die koning van die kruie genoem. Dis nou n krui van Suid-Afrika wat wereldwyd naam maak. Kankerbossie ...
22/08/2026

Kankerbossie word die koning van die kruie genoem. Dis nou n krui van Suid-Afrika wat wereldwyd naam maak. Kankerbossie het n groot verskeidenheid streeksname. Dit word in die Karoo Willekeur, Kalkoentjies of Gansies genoem. In die Overberg word dit Keurtjies genoem en in die Weskus word dit Jantjie Berend genoem. As n mens met ouer mense praat en vra watter kruie hulle die meeste gebruik het, is die antwoord meestal ‘Keurtjies’.
Meeste kruie wat 'n mens gebruik, word gebruik vir 'n 3-maande periode, dan los 'n mens dit vir 3 tot 4 maande om die liggaam tyd te gee om die genesing verder te vat. Die moderne mens het met tyd saam vergeet dat die menselike liggaam so ontwerp is dat die liggaam homself keer op keer self kan genees. Dis hier waar Kankerbossie inkom, dit hou die immuunstelsel sterk en as dit sterk is, word al die organe ondersteun. Hierdie krui is al een wat jy jaar in, jaar uit kan drink, elke dag.

Daar is onlangs baie navorsing gedoen oor Sutherlandia frutescence en wetenskaplikes het onteenseglik bewys dat Kankerbossie die immuunstelsel versterk en dat dit die hoof-kruie is om voorkomend te kan drink. Mans hoef nie te wag om 40 jaar oud te word om Kankerbossie saam met Karmedip te drink om n gesonde prostaat te verseker nie en vrouens kan Kankerbossie saam met Katjie-drie-blaar gebruik om te help met die geweldige simptome van menopouse.

Dis wetenskaplik bewys dat Kankerbossie TB en HIV pasiënte help met hulle geweldige gewigs-verlies, want dit help om pasiënte 'n eetlus te gee, asook met die bou van spiere, na 'n lang siekbed. Hierdie kruie help ook met angstigheid omdat dit die Kortisol vlakke in die liggaam verhoog. Kankerbossie het ook anti-inflammatoriese en anti-oksidant komponente en kan ook verligting gee vir mense met tipe 2 Diabetes. Hierdie kruie moet langdurig gebruik word, mens kan dit nie net vir 3 weke gebruik en dan tot die gevolgtrekking kom ‘dat die kruie nie werk nie’.

As ‘n mens kruie gebruik, is 'n mens deel van die proses van jou genesing, want jy moet toegewyd wees om te onthou om dit daagliks te gebruik, dit gereeld voor te berei en ook emosioneel betrokke te word met jou fisiese herstel. Jy moet leer om te luister na jou liggaam en besef dat jy jou eie liggaam beter ken as enige dokter. Deur bewus te wees van hoe jou liggaam werk kan jy voorkomend te werk gaan.

Kankerbossie word die koning van die kruie genoem. Dis nou n krui van Suid-Afrika wat wereldwyd naam maak. Kankerbossie het n groot verskeidenheid streeksname. Dit word in die Karoo Willekeur, Kalkoentjies of Gansies genoem. In die Overberg word dit Keurtjies genoem en in die Weskus word dit Jantjie Berend genoem. As n mens met ouer mense praat en vra watter kruie hulle die meeste gebruik het, is die antwoord meestal ‘Keurtjies’.

Tanya 0827962331





08/08/2026

Lees asseblief die plasing van Pierre oor vratte (Papillome) by honde

Papillome by honde is vratte of velgroeisels wat deur die honde-papillome-organisme veroorsaak word. Dit kom gewoonlik voor by diere wat ‘n gekompromitteerde immuunstelsel het wat vir redes soos parasiete en mineraaltekorte onder druk is.
Soos die immuunstelsel versterk en teenliggaampies ontwikkel, verdwyn die patogeen se invloed.
Oorsake en Oordrag
Papillome word veroorsaak deur infeksie met honde-papilloma-patogeen (CPP), 'n patogeen wat spesie-spesifiek is wat slegs honde affekteer, maar nie mense of ander diere nie.
Die patogeen ontwikkel in die wande van slymvliese en veroorsaak abnormale sel of weefselgroei wat ‘n tipe vrat vorm. Dit is ‘n twyfelagtige bewering dat die patogeen as ‘n “virus” van buite af met direkte kontak met ‘n ander besmette hond direk of indirek kontak maak, of deur besmette voorwerpe soos speelgoed, kosbakke, beddegoed of oppervlaktes.
Hierdie bewering se water val op die grond omdat die sogenaamde virus-wetenskap of argumente beweer dat ‘n virus ‘n lewende organisme is wat te alle tye ‘n gasheer benodig om te kan voortleef en nie ekstern buite op sy eie nie.
Wanneer dit op waterbakke en ander speelgoed moet oorleef, sal dit nooit op hul eie kan oorleef nie. Die antwoord moet dus binne die dier se liggaam gesoek word. Die fokus moet dus op die immuunstelsel geplaas word en die drie faktore wat die immuunstelsel grootliks kan komplimenteer en of onderdruk.
1. Voedingstekorte
2. Wurmparasiete van soorte
3. Inflammatoriese kossoorte wat byvoorbeeld ryk is aan sonneblomolie en ander sade wat ‘n proteïenvreter nie kan verteer nie.
Voorkoms
Papillome verskyn tipies as klein, growwe, blomkoolagtige groei wat alleen kan voorkom en ook in groepe in die mondholte, lippe, tandvleis, tong, verhemelte, en binne-in die wange.
Dit kan ook in die gesig, ooglede, voete, en soms tussen tone voorkom, ook geslagsdele, of in dieper weefsels.
Papillome kan ontsteek en ulkusse vorm en aan die bloei raak. Die papillome wat na binne groei kan groot ongemak veroorsaak, veral aan die voete. Die wat in die mond voorkom kan inmeng met eet, veroorsaak dat die dier kwyl of verhoed dat hy met speelgoed wil speel.
Behandeling
1. Ontwurm gereeld
2. kyk na voeding soos gluten en stysel asook suikerryke voedsel, kunsmatige geurmiddels, kleurmiddels en geurmiddels wat die immuunstelsel onder druk plaas.
Produkte om te oorweeg
1. Ecohealth se Animal Shake
2. Kolostrum
3. Kameelmelk
4. Fulvicsuur
5. Kollageen
6. Viral Buster
7. Ecohealth se natuurlike ontwurmingsproduk, Parasiete Cleanse
Al die bogenoemde produkte hoef werklik in klein hoeveelhede daagliks gegee word.
Topikale room
1. Pierre se Mieks
2. Anti-oksidant C
3. Deep Scar Tissue Oil

Renal Support 150caps 🌼 Provide broad wellness support through:🌼 Antioxidant protection🌼 Urinary tract comfort🌼 Fluid ba...
08/08/2026

Renal Support 150caps

🌼 Provide broad wellness support through:
🌼 Antioxidant protection
🌼 Urinary tract comfort
🌼 Fluid balance support
🌼 Vascular health support.

The blend combines polyphenol-rich botanicals with traditional urinary-support herbs to maintain normal kidney and urinary system function in healthy adults.

This is a wellness support formula, not a treatment for kidney disease, kidney failure, kidney stones, infection, high creatinine, or any diagnosed medical condition.

Ingredients: Green Tea Extract, Pomegranate Extract,
Nettle Root Powder Extract 20:1, Black seed Extract,
Celery Seed 20:1, Grape Seed Extract

Dosage:
4-5 Capsules Daily in divided doses

Order yours 👇👇👇👇👇
Tanya 0827962331

PREMIUM TROPICAL MARINE COLLAGEN               150g Sourced from fish skin and scales, this product is revered for its s...
07/08/2026

PREMIUM TROPICAL MARINE COLLAGEN 150g

Sourced from fish skin and scales, this product is revered for its superior absorption with the following possible properties:

🐬Joint and cartilage health. The amino acids assist in rebuilding cartilage and connective tissues, relieving joint discomfort and stiffness

🦈Youthful and hydrated skin with elasticity and retained moisture, whilst reducing the appearance of fine lines and wrinkles

🐬 Strengthening of hair and nails. By supporting the structural integrity of hair follicles and nail beds, Marine Collagen potentially reduces nail brittleness and promotes fuller looking hair

With added Vitamin C which helps with the absorption of collagen and Co Enzyme Q10 as a potent antioxidant.

For optimal taste mix 5gr with 125ml of water

Daily doses ranging from 2.5g to 10gr

Marine Collagen should be avoided by individuals with fish and shellfish allergies

Order yours 👇👇👇👇
Tanya 0827962331

PREMIUM TROPICAL MARINE COLLAGEN               150g Sourced from fish skin and scales, this product is revered for its s...
04/08/2026

PREMIUM TROPICAL MARINE COLLAGEN 150g

Sourced from fish skin and scales, this product is revered for its superior absorption with the following possible properties:

🐬Joint and cartilage health. The amino acids assist in rebuilding cartilage and connective tissues, relieving joint discomfort and stiffness

🦈Youthful and hydrated skin with elasticity and retained moisture, whilst reducing the appearance of fine lines and wrinkles

🐬 Strengthening of hair and nails. By supporting the structural integrity of hair follicles and nail beds, Marine Collagen potentially reduces nail brittleness and promotes fuller looking hair

With added Vitamin C which helps with the absorption of collagen and Co Enzyme Q10 as a potent antioxidant.

For optimal taste mix 5gr with 125ml of water

Daily doses ranging from 2.5g to 10gr

Marine Collagen should be avoided by individuals with fish and shellfish allergies

Order yours 👇👇👇👇
Tanya 0827962331

Address


Telephone

+27827962331

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Biki Karoo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Biki Karoo:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed health & beauty business?

Share