Pharmacy at Spar Ladismith

Call Directions Contact the business

Pharmacy at Spar Ladismith Diens met 'n glimlag

SPAAR by Pharmacy at Spar Ladismith!  'n Groot verskeidenheid produkte is tans op promosie tot 19 November 2026.
27/10/2026

SPAAR by Pharmacy at Spar Ladismith! 'n Groot verskeidenheid produkte is tans op promosie tot 19 November 2026.

Somer is hier en ons het hier by Pharmacy at Spar Ladismith  net die regte produkte vir die sonskyndae.  Kom loer gerus ...
25/10/2026

Somer is hier en ons het hier by Pharmacy at Spar Ladismith net die regte produkte vir die sonskyndae. Kom loer gerus na ons Spar Health produkte op die rak en die groot verskeidenheid items op promosie. Die promosie is geldig tot 19 November 2026.
Pharmacy at Spar Ladismith - jou apteek!

25/10/2026
Granaatsap het wonderlike medisinale werking!  Beskikbaar in die apteek!
23/10/2026

Granaatsap het wonderlike medisinale werking! Beskikbaar in die apteek!

Clinton Visagie is tans besig om die 800km van Gqeberha na Kaapstad te hardloop om fondse in te samel en bewusmaking te ...
20/10/2026

Clinton Visagie is tans besig om die 800km van Gqeberha na Kaapstad te hardloop om fondse in te samel en bewusmaking te skep vir die Healing Hands projek. Clinton het Ladismith besoek en dit was vir ons n voorreg om hom te ondersteun. Sterkte met jou projek, Clinton! Jy is 'n voorbeeld vir ons almal.

Kind2Hearing besoek Pharmacy at Spar Ladismith op 22 Oktober 2026 van 09:00-14:00.  Alle persone met gehoorapparate of g...
19/10/2026

Kind2Hearing besoek Pharmacy at Spar Ladismith op 22 Oktober 2026 van 09:00-14:00. Alle persone met gehoorapparate of gehoorprobleme word vriendelik uitgenooi om die GRATIS diens te besoek. Die diens sluit in : Gehoorsifting, skoonmaak van gehoorapparate en aankoop van batterye/filters ens. Kontak asb. die apteek om u plek te bespreek. 028 022 0415 of WHATSAPP na 0826084963

Spesiale aanbod op Annigue produkte in die apteek.  Kom plaas u naam op die Whatsapp lys om maandeliks inligting en prom...
19/10/2026

Spesiale aanbod op Annigue produkte in die apteek. Kom plaas u naam op die Whatsapp lys om maandeliks inligting en promosies te ontvang.

Ons is baie opgewonde om u mee te deel dat hier nou  'n verskeidenheid produkte vir jou diere-kinders in die apteek besk...
19/10/2026

Ons is baie opgewonde om u mee te deel dat hier nou 'n verskeidenheid produkte vir jou diere-kinders in die apteek beskikbaar is.

Ons bied 'n wye verskeidenheid produkte van Vitatech aan. Kom loer gerus in!
16/10/2026

Ons bied 'n wye verskeidenheid produkte van Vitatech aan. Kom loer gerus in!

Die Boervrou se voetroom verrig wonders vir jou voete!  Haar boerseep-gel maak wasdag 'n droom!  Dit werk sommer ook in ...
09/10/2026

Die Boervrou se voetroom verrig wonders vir jou voete! Haar boerseep-gel maak wasdag 'n droom! Dit werk sommer ook in die badkamer en kombuis! Nuwe voorraad is hier!

Address

Van Riebeeck Street
Ladismith
6655

Telephone

+27722207597

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pharmacy at Spar Ladismith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pharmacy at Spar Ladismith:

Shortcuts

Share

Nearby health & beauty businesses